Lewensvrae wat Ongemak Meebring

Ons almal vra een of ander tyd vrae oor die betekenis van die lewe: “Hoekom is ek hier?” “ Wat is ek veronderstel om met my lewe te doen?” “Daar moet tog ’n groter doel wees as dit wat ek tans beleef?” “Wat kan ek doen om betekenis aan my lewe te verleen?”

Dit mag selfs wees dat jy jou eie identiteit bevraagteken, wonder of jy werklik jou waardes uitleef, of jy jou emosies beter kan hanteer en of jou gedagtes dalk jou grootste vyand is.

Indien jy tans worstel met hierdie tipe vrae en miskien voel dat jy jou energie saam met die vrae in ’n vakuum instort, probeer hierdie wenke. Waak daarteen om nie in ’n spiraal van onbeantwoorde lewensvrae vasgevang te word nie en om eerder vashouplek te kry aan ’n beginpunt in die reis op soek na dieper sin in jou lewe.

Read more ...

Upcoming Events

 Creativity Coaching Workshop Series

At your core you have beauty. At your core rests the voice for guidance, insight and wisdom.  Awakening this voice creates the certainty that you can direct yourself in an uncertain world.

Start date: 22 April 2017

Skype Coaching

You can choose whether you prefer to be coached one to one at my office, or via Skype. Skype offers the opportunity to eliminate unnecessary travel as well as an opportunity to be coached no matter where you stay.

You can make a special arrangement for a half hour Skype pre-coaching discussion, which is risk and cost free. In this way you can determine whether you would be comfortable to work with me and I can get to understand your needs before we embark on a joint journey.

Sign up for our Newsletter

Your Email(*)
Invalid Input

First Name(*)
Invalid Input

Last Name(*)
Invalid Input

Ready to take the next step?

... desiring growth or change requires you to take some action first!
Contact Us

Book a Session